

BRANDON & DANIÉLL
Ons Storie
Brandon & Daniéll het mekaar ontmoet onder die akkerbome van Stellenbosch op 'n warm somers aand. Die detail van hoe hulle mekaar ontmoet het en wie die eerste “move” gemaak het bly nog 'n groot vraag wat beantwoord moet word. Wat ons wel weet is, daar was dadelik ‘n spark. Brandon het Daniéll dieselfde aand gevrae om sy Valentyn te wees, en so het hulle storie begin!
Drie jaar later, op die 29 December 2024 naby die Krokodil Rivier, het Brandon vir Daniéll gevrae om te trou. Al het Brandon amper vergeet om op een knie aftegaan, het Daniéll nogsteeds JA gese!

Ons trou dag

Wanneer
29 November 2025
Seremonie begin om 15:30
Waar
Olive Rock
White Bridge Farm, Wolseley, 6830
Tema
Formeel: Somer rokke & Netjiese pakke.
Alhoewel ons nie ons gaste wil beperk op kleur nie vra ons dat swart en enige neon vermy word.




EKSTRA INFORMASIE
Ons het verblyf vir al ons gaste vooraf beplan . Ons sal almal persoonlik kontak met die opsies.
Verblyf
Spyskaart
Kos opsies sal nader aan die tyd deurgegee word.
Kroeg
Kontantkroeg met kaartfasiliteite
Geskenke
Ons is geseënd met alles wat ons tans nodig het. As julle ons graag wil bederf, sal 'n geldelike bydrae hartlik waardeer word.
Account holder: Daniell Goosen
Account type: Current Account
Discovery Bank
Branch Code: 679000
Account Number: 13929097547

BruidSpan
Jessica Goosen
Gustav Goosen
André Goosen
Nadia Gouws
StrooiJonkers
Adrian Taylor
Joshua Taylor
Xander van Zyl
Carl Laubscher
SeremonieMeester
Duan van Den Berg
